Reformatoriese Konferensie 2016
Belydenis van die eenheid, en eenheid van die belydenis
Dinsdag 30 Augustus 2016 om 18:30
GK Totiusdal, h/v Spioenkop en Starkeylaan, Waverley, Pretoria
18:30 | Verwelkomingswoord: Ds. Erik van Alten |
18:35 | Opening: Ds. Henk Stavast |
18:45 | Belydenis en kerk – Vanaf die Vroeë Kerk via die Reformasie |
Dr. Victor E. d’Assonville | |
19:15 | Belydenis en eenheid met verwysing na die Nederlandse Geloofsbelydenis |
Dr. Gerard Meijer | |
19:45 | Belydenis en kerk – Van oos na wes |
Ds. Erik van Alten | |
20:15 | Koffie/Tee en ligte verversings |
20:30 | Binding aan die belydenis en die wese van die kerk |
Dr. Jac Howell | |
21:00 | Bespreking |
21:30 | Samevatting / afsluiting: Ds. Hannes Noëth |