Reformatoriese Konferensie 2015
Getuienis en martelaarskap – die kerk se profetiese taak in die samelewing met besondere verwysing na Hus (1415), Augsburg (1555) en Bonhoeffer (1945)
Dinsdag 29 September 2015 om 19:00
VGK Maranatha, Koekoekweg 1518, Waverley, Pretoria
19:00 | Verwelkomingswoord: dr GJ Meijer |
19:05 | Opening: ds PG Boon |
19:10 | Sessie 1 |
Getuies tot die dood – enkele historiese bakens (van Hus tot Bonhoeffer): dr VE d‘Assonville | |
20:00 | Sessie 2 |
Die godsdiensvrede van Augsburg (1555) en NGB artikel 36: ds PG Boon | |
20:50 | Koffie/Tee |
21:05 | Sessie 3 |
Kerk en belydenis: dr GJ Meijer | |
21:55 | Afsluiting: dr VE d‘Assonville |